Tula-tu Baby Linen
follow /contact us:
  • WELCOME
  • Customized Linen
  • Popular Themes
    • Bloom
    • Bunnies
    • Chic Chevron Yellow
    • Classic Patchwork Combos >
      • Aqualicious
      • American Farmboy
      • Cookies 'n Cream
      • Cotton Candy
      • Lavender Fields
      • Ragdoll
      • Vintage Boy Blue
      • Vintage Miss Betty
    • Dusky Zoo
    • Ellies
    • Hearts
    • Florals
    • Lil'Birdies
    • Manhattan Baby
    • Nautical
    • Owls
    • Patch-Bear
    • Planes | Clouds | Hot Air Balloons
    • Safari | Jungle theme
    • Sweet Sheep
    • Unicorn
    • Woodlands
  • Contact Us
  • Personalized Name Scatter Cushions
  • Fabric Options
  • Accessories
  • PROMOTIONS | BUNDLE-SETS
  • Ready-Made | Buy Now
  • FACE MASKS

    We'd love to hear from you!

Submit
Office Hours:
Monday - Thursday 09h00 - 16h00

Friday 09h00 - 14h00
Closed saturdays, sundays & public holidays

Located:

Moreletapark, Pretoria
(appointments only Mon - Fri between 9am - 1pm)

Telephone:
+27 83 650 5191

Email:
tula.tubaby@gmail.com

What are our client's saying...

I just want to say thank you for our order, we received delivery yesterday and I LOVE the quilt. It is exactly what I was looking for so thank you so much.
- Sam


Ek dink nie daar is woorde wat beskryf hoe gelukkig ek is nie.
Ulrich se beddegoed het gekom en dit lyk onbeskryflik mooi!
Die fyn handewerk detail en perfeksie is ongelooflik!!!
Ek sal julle naam hoog en ver dra en beslis aanbeveel vir enige een en almal wat ek ken en in kontak kom. 
- Viola
​
Thank you very much. I have received the order yesterday! 
Thank you for all your effort and the gorgeous linen for our little one it is absolutely stunning. 
- Rozelle


Great quality, made specifically to what you want. Will most definitely recommend them.
- Claudia
​

Vreeslik baie dankie, ek gaan binnekort weer van julle gebruik maak!
- Leandi


​Ek absoluut love dit, dit het presies uitegkom soos die prentjie in my kop.
Baie dankie vir al jou moeite!
-Chris-Marie


Thank you so much.
Everything is perfect!
- Aroshini


Dit is STUNNING, baie dankie!
- Natalie


Wil net laat weet ek het die linne ontvang baie dankie dis pragtig!!
- Anel


Baie baie dankie, die linne is stunning ek waardeer dit.
- Yolette


Baie dankie vir die pragtige kussing! Dis werklik mooi...
-Izelle


BAIE dankie vir al julle spesiale moeite met Liatji se linne. Ons het die goedjies ontvang en dit is pragtig! Julle lewer 'n puik diens en produk. Ek waardeer dit opreg.
- Hes-Maré

Baie, baie dankie. Die beddegoed het Vrydag middag hier aangekom. Dit is pragtig en lyk so mooi in my dogtertjie se kamer. Sal beslis weer by jou bestel in die toekoms.
- Lisa


The bedding arrived and looks absolutely stunning!! Thank you so much for Asma's beautiful bedding and your amazing service! 
- Sharifa


I am so impressed with the linen I ordered! I would recommend Tula-tu to anyone!!
- Yolandi Bezuidenhout


Baie baie dankie! Die beddestel is pragtig! Ek is baie tevrede!! Dink nie ek het eers só ñ netjiese stel in die winkels gesien nie! Jy kan trots wees op jou netjiese werk! Pragtig!
- Stella


Dit is so mooi!!! Ons is mal daaroor! Baie baie dankie!!!
-Stefanie


Baie dankie vir die pragtige beddegoed! Ek is mal daaroor! Dit lyk ongelooflik mooi! Baie dankie.
-Willemien

​
Die beddegoed het soooo mooi uitgekom. Baie dankie! My seuntjie is baie trots daarop. Julle is maar net goed! Baie dankie!
-Carla


Oh my word, thank you so much, I received my order and mommy to be was over the moon. Truly love your work and I will definitely order again in the future.
-Dudu

It is stunning and I love it! Thank you so much
-Bernice


I received the baby linen and it's absolutely amazing!!!! Thank you so much!!!
-Tarryn

Ons hou baie van Mila se linne, baie dankie!
-Shaun & Deidre


Ek wil net baie dankie sê vir Bernhardt se mooi linne. Sy kamer lyk super mooi! Ons kry soveel komplimente oor sy bedde goedjies. Ek is baie beïndruk met die kwaliteit en netheid waarmee dit gemaak is. Julle kan trots wees op julle werk. Ek beveel julle gerus aan vir al my mamma vriendinne!
-Riana Oosthuizen

Die linne lyk asemrowend mooi! Ek is mal daaroor. Baie dankie!
-Annelize


Soooo happy and impressed!!! Got exactly what I wanted with great service and exeptional quality !!!Thank you so much for making my nursery bedding absolutely beautiful!!
- Mariska Walters

a BIG THANK YOU for the beautiful linen! I really appreciate your effort. Everything is perfect. I can't wait to see my twin snuggled up in their beautiful bedding!
- Corné


Thank you so much, the goods arrived yesterday and look so beautiful!
-Magali 


Duisende dankies vir die mooi beddegoed! Ek is baie in my skik met hoe dit lyk en die goeie kwaliteit.
-Wendy


Would recommend Tula-tu to anyone needing baby bedding. My custom-made "gone fishing" set came out absolutely magnificent!!
Excellent service and great quality...thank you Tula-tu 
-Marietjie

Thank you so much, received my order yesterday.
It is beautiful!  Thank you so much.
-Alexia


Baie dankie ek het my goedjies gekry dit lyk so mooi ons is baie tevrede.
​- Corlia


Ek het my goedjies gekry. Eks mal daaroor, baie baie dankie!
- Christine


"Die goedjies het sopas gekom. Dit is PRAGTIG! Baie dankie vir al julle moeite."
-Marietjie


Baie dankie vir die mooi handwerk. Ons is regtig baie tevrede met die uitkoms van die linne.
- Bianca


I don't even know how to thank you. The amount of effort that went into this linen is clear as daylight. I'm completely in love with this room. Thank you from the bottom of my heart.
-Leandri


We absolutely love it!!! Thank you so much! It's perfect, will definitely recommend you to other.
-Jenny
 
Baie tevrede vreeslik baie dankie. Sal julle onthou in die toekoms!
- Abby

Received the delivery today!!! You have one very happy client.
- Lando

Dis so soooo mooi! Soveel beter as wat ek verwag het!!
Baie dankie!!
- Sugnet


I have received the order and I am so thrilled with the outcome, it really looks amazing. We are moving into our newly renovated home this weekend so the linen arrived in perfect timing to set up Jack's room.
It was a pleasure doing business with you.
- Jo
​
Baie dankie vir die beddegoed, dit is baie mooi!
- Liezel


I absolutely LOVE it! It's exactly how I have imagined it & looks absolutely gorgeous, thank you, thank you, THANK YOU!! 
Great service & great quality, will definitely recommend it to all my Mommy Friends! 
You will definitely hear from me again in the near future when number 2 is on the way! ;)
All the best & much love
- Sonja 

Dit is pragtig, dankie.!
- Natasha


Dit als is beautiful, dankie!!
- Lizel

Baie dankie die kussings is pragtig soos altyd !!!
- Eugenie


Just to let you know, we received the linen and it is adorable! Thank you so much, we really love it!
- Sharin


Ek wil net laat weet dat ek gister my pakkie ontvang het en is baie tevrede daarmee. Vreeslik dankie ek is mal daaroor. Julle lap is so lekker sag.
 - Nadene


Thank you so much for my little girls bedding. It is perfect and exceeded all my expectations. Thank you so much.
- Hesti


Ek't gister middag my kussing gekry!
Dis pragtig, baie dankie!
- Rozanne


Ek is mal mal mal oor alles!!!!!! Baie baie dankie!!!
Ek sal julle enige tyd aanbeveel - regtig!!!
- Zilla


Ek het vandag my pakkie ontvang! Dit is soooo mooi. Baie dankie vir die maak daarvan!
- Ronel-Mari


The goods are absolutely beautiful!
Thank you!
- Nombongo

Ek is baie in my noppies baie dankie. Alles is so mooi! 
Dankie vir julle goeie werk! 
- Rozanne


Thank you for the good service and most importantly beautiful bedding. I am very happy with the quality of the product. 
I will definitely be ordering from you again! 
- Habiba 


I have received my package 📦 Thanks so much, its stunning.
- Sharon


Baie dankie ons het die pakkie vanoggend ontvang en dit is pragtig!!!!
​- Adeline


Baie dankie vir ons pakkie en bestelling. Ons het dit gistermiddag ontvang en is ongelooflik tevrede. Is baie mooi en presies wat ons verwag het. 
Dankie vir al die moeite.
- Janie


Baie dankie vir die beddegoed. Ek is baie beindruk met die uitkoms van die goed wat ek bestel het.
- Simone


I have had excellent service from Tula-Tu baby linen. The quality of their work is unsurpassed! My daughter's bedroom looks gorgeous! Thank you very much!
- Casey


WOW!!  Ek het Caro se beddegoed ontvang.  Dit is so mooi!  Dit is so netjies aanmekaar gestik.  
Ek is seker sy gaan dit vir baie jare gebruik.  Nogmaals baie dankie.
- Nadia


Baie dankie vir die pragtige quilt, my man het dit gister middag gekry en dit is STUNNING. 
Weereens baie dankie vir goeie en flinke diens!
- Rusane

We have received the goods. Thank you very much it is beautiful!!!!
- Burgert


Ek het nie woorde nie! Al my verwagtinge is oortref!! Baie dankie Jeanne en jou span, julle werk is stunning! Dankie vir my poppie se mooi hasie beddegoed!!
- Talitha


Baie dankie vir my pragtige goedjies!
Love dit!!!!
- Carien


Baie dankie vir die pragtige kussingslope!
Dit is pragtig!
- Christelle

Het gister laat middag my pakkie ontvang.
Dis baie oulik, is mal daaroor.
Baie dankie vir al julle moeite. Sal julle vir enige iemand aanbeveel in die toekoms.
- Michelle


Thank you so much... The linen looks absolutely gorgeous!!! Our baby room is complete.
- Laura


Thank you!! We recieved our Baby's Bedding & Love It Thank you Jeanné for all your help.
- 
Melissa

Thank you for my order! Top quality!
- Tanya

Thank you for seeing our vision and creating something so special and perfect for Rowson's room. We will always be grateful 
- Jennifer


Ek wil net vir jou baie baie dankie sê vir die babalinne.  My skoondogter is so in haar noppies daarmee en dit lyk verskriklik mooi in die baba cot.
Nogmaals dankie vir jul goeie diens en pragtige werk.
- Corrie

Ek het die pakkie gekry en is so happy!!!!  Baie dankie, sal definitief weer van julle gebruik maak! J
- Maryna


Just to let you know my parcel arrived on Friday and its absolutely gorgeous!  Thank you so much, I love it all xx
-Mandy Butcher


Mal oor Lua se stunning linne! Weereens baie dankie
-Elaine Smith


Baie dankie vir die pragtige linne! Goeie kwaliteit en diens, sal beslis aanbeveel vir ander om van julle gebruik te maak.
-Anél du Plooy

Just wanted to say a big thank you for my beautiful baby linen.
Have received rave revues......
-Penni van Vuuren


Thank you very very much for the linen. It has arrived and exactly what I wanted!
​- Sharona


Vreeslik dankie vir die pragtige beddegoedjies! Ek is mal daaroor!
- Rochelle


Dankie vir my seuntjie se pragtige linne! Hele proses was net `n plesier! Baie gelukkig met die eindproduk!
​-Ingrid-Louise

Baie dankie vir jou diens. Was puik diens en dit lyk so mooi.
- Yolandi


Nou net my pakkie ontvang... WOW dis mooier as wat ek imagine het.  Baie baie dankie!!! Super tevrede!
- Elsabe

I have received the parcel. Thank you very much.
I am a happy mommy to be. Thank you for your neat work. Really happy.
Keep well and God bless.
- Sharlaine Kok.


Baie baie dankie vir die beddegoed wat jy vir my gemaak het ek is helemal verlief daar op jy het regtig dit wat ek in gedagte gehad het vir my waar gemaak. 
-Megan

Just want to thank you so much for the beautiful duvet cover and pillow. It was absolutely loved!! I really appreciate your prompt delivery and being able to get it to me on time for the baby shower.
​Kind regards xx
- Beverley


I love your work. You deserve all the exposure. Your work is very good.
Thank you,
-Lihle

Baie, baie dankie,.
Dit is mooier as mooi! Jou werk is regtig iets besonders.
-Lisa


Thank you so much for the linen set!
We love it, it's beautiful. 
-Antonia

Bitter baie dankie vir die pragtige stel.  
Ek is absoluut mal daaroor en dit lyk so mooi in my seuntjie se kamer.
Baie baie dankie vir dit.

- Marika

Thank you so much for the beautiful bedding , I love it and have recommended you to my friends and family.
- Kerri

BAIE DANKIE VIR DIE FANTASTIESE DIENS.
- CECILE


Thank you for our gorgeous linen! We are sooo happy! 

- Laurian

Ek love dit! Ek love dit! Ek love dit! Dit is pragtig en mooier as wat ek verwag het. Vreeeeeeeslik dankie!
- Leona

Incredible experience, product and customer service at a price moms can actually afford!!
- Angie

"It was an absolute pleasure dealing with you.  My order is fantastic.  
Thank you very very much"

- Cheryl

"Baie baie dankie, ek is so in my skik met dit en dit lyk regtig baie mooi."
-Lou Ann

"Just want to say THANK YOU for the absolutely stunning bedding you made for my daughter's room.
I can feel the love in your work
Your work is amazing and I tell everyone about Tula-tu Linen. Keep up the good work"
 

- Delia

 "just wanted to say how FANTASTIC the bed linen is! Thank you so very much - I'm delighted with it and will not hesitate to recommend you to friends both here and in SA.. Your quick responses to my emails and enquiries also really helped make ordering through Tula-tu an easy and pleasant process. Thank you again"
Rebekah (Zambia)


"Baie, baie dankie vir puik diens. Ons is mal oor die beddegoed en het heerlik saam met julle gewerk! 
Sal verseker weer by julle bestel!"
Leana


"Het sopas my pakkie ontvang en ek moet nou net eers vir jou sê dat ek jou mees tevrede kliënt is – OOIT!!!!
Alles is SO bitter mooi en dit is baie goeie kwaliteit!! Ek is mal daaroor. 
Dit is regtig AWESOME!! En ek oordryf nou glad nie.
Nogmaals baie, baie dankie!!!!"
Charlotte


"MAL oor die beddegoed, dis beautiful!"
Louïde

"Vreeslik dankie, ek is baie tevrede, en ek kan sien dis kwaliteit handwerk!  
Sommer opgewonde om almal te wys hoe mooi dit is!"
Nerina


"Thank you so much! We got everything and it looks fantastic!!!"
Relandi

"I would just like to confirm the order has been received and it is stunning!"
Beverly


"I am so thrilled with the outcome of my order! Thank you so much!!! It looks perfect in every way."
Amelia
(a very satisfied client) ;0)


"Ah absolutely gorgeous!!!!!!!!!!!!!
LOVE IT!
You are so talented!
Thanks so much xxx"
-Tracy-Leigh


"Hi ! My dogter se dit is pragtig! Lieflik! Dankie vir awesome diens!"
Vriendelike groete
-Anne-Marie


"Thanks so much for the great service!
Will definite recommend your services and use you in the future!"

Thanks, Ruchelle

"Ek moet vir julle baie dankie sê!! Dis rerig baie mooi gedoen. Sal julle enige tyd aanbeveel!"
- Mariska


"Baie dankie, ek het ontvang. Dit lyk vreeslik mooi!"
- Izelle

"Ek het gekry!!! Baie baie dankie, dis amazing! Ek kan nou nie wag om die kamer te begin reg kry nie!"
- Nejdine


"I received my parcel! Thank you everything is beautiful!"
-Berdien

"Love love love! It’s absolutely stunning! I am so excited about all of this I could pop!"
-Megan

"Beautiful!!  Thank you Jeanné, exactly what I had in mind!"
- Elani


"Absolutely LOVE your baby linen!"
- Delia

"Thank you very much for all the effort and good service.!"
-Rosalie


"Our nursery is finally really for our little boy's arrival in 2 weeks.
Thanks again for the awesome linen! We have quite a few friends having babies in the next few months and we have recommended that they use you."

-Twané

"Thank you again for the beautiful linen!"
-Claire


"I absolutely love what you do! It is so special to be able to choose what you want to do for each nursery.. :)"
- Leatitia

"Baie baie dankie vir my linne! Ek het dit gekry en is mal verlief daarop! Dit is PRESIES wat ek gesoek het en meer! 
Ek waardeer jou moeite so verskriklik baie! Ek kan nie meer dankbaar wees hiervoor nie.!"
- Audrey


"Baie dankie vir die mooi beddegoed.  Ek het alles ontvang en dit is baie mooi!  Die kleinkinders se kamers gaan baie mooi wees.  Mia gaan baie in haar noppies wees met die beddegoed, want sy moet skuif na groot bed want sussie Nina is op pad.  Dink Nina gaan net so bly wees oor haar mooi kamer!"
- M Rust

"Thank you very much it looks so beautiful, I'm so excited."
- Claire

"Baie danki het die aflewering gekry dit is baie mooi! My dogter wys vir almal wat sy kan! "
- Madeleine

"Thanks for the delivery today. It looks really stunning!"
- Claire

"Die beddegoed lyk stunning!!"
- Suzette

"Ek het sopas my pakkie ontvang! Dit is pragtig, netjies en net wat ek wou gehad het. Dankie vir jul moeite."
- Lelanie

"Just to let you know we received the cushions today and they are perfect."
- Sue

"I just received my tula order last night and I just love it so very much! It all turned out so much better than I thought it would and our little nursery looks so beautiful! I kept on going in last night to look again and again! Thank you so, so, so very much Jeanne - i am so very happy and your product is so beautiful! We have a couple of small touches to finish off and then I will take a bunch of pictures and send them through! Thank you so very much. Take Care, Ash x" 
- Ashleigh


"Die linne het my stoutste verwagtinge oortref!
Dit lyk soooo mooi!

Ek is rerig BAIE beindruk en kan nie wag dat die girls se kamer nou moet klaar kry nie.
Baie dankie vir julle moeite!"

- Carla

"Jeanne, dit lyk super mooi!! Ek love dit!!
Sjoe dit lyk rerig vreeslik mooi, hou baie daarvan! "
- Zelda


"We received the linen today and absolutely love it, u guys did an amazing job.!"
- Chantel

"I love the designs thank you!"
- Danielle

"I am very interestited in your range and must compliment you on this – it is to die for!"
- Benette

"Thank you SO MUCH for the gorgeous linen – I absolutely love it!! Very happy with how it panned out." 
- Rentia

"Thank you, I have received the linen and love it!"
- Tamarin

"Thank you SO much for the artwork! It is EXACTLY what we wanted!  We LOVE it!"
- Claire

"You make really beautiful stuff, I just liked your page on Facebook."
- Nokulunga

"I absolutely love your baby linen!"
- Chrizel

"Dit is PRAGTIG!!!!
Baie dankie Jeanne, dit is perfek!"
- Charleen


"Baie dankie vir jou hulp en moeite met die stukkies lap!"
- Charleen

"Julle goedjies is pragtig!!"
- Lize

"Ons is baie mal oor julle beddegoed. Dit is so mooi!!"
- Corene

"Thanks so much! Very impressed with speedy response."
- Suné


"I love your designs - it truly is something unique!"
- Johan

"Dit lyk AWESOME!!"
- Carla

"Julle produkte is stunning!!"
-Nanette

"This stuff is beautiful!"
- Meagan

"Hoop dit gaan goed op die pragtige lente oggend.
Moet eerstens se ek het al jul kot stel cookie and cream gekoop en lyk na meer as jaar steeds pragtig in PW se kot."
- Elzette

"Thank you so so so much again for a wonderful job, cant wait to put it all in the cot!!!!!"
- Lee-Ann

"Oh my word I got the stuff and it's flipping AMAZING!!!!!!!!!!!!!
Thank you so so much!"
- Lee-Anne

"Ek het die beddegoed ontvang!!
Baie dankie vir al jou hulp en vriendelikheid, die beddegoed is pragtig, en lyk verskriklik mooi in haar kamer!!"

- Nadene

"Baie dankie vir die pragtige beddegoed! Ek luv dit!"
- Anesca















 







 


Powered by Create your own unique website with customizable templates.